All Booked All Booked All Booked 1367 Nuwe Vennote (Lidmate) Ontmoeting https://www.doxadeo.org/durbanville/event/nuwe-vennote-lidmate-ontmoeting/?event_date=2019-02-17&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-02-17

Nuwe Vennote (Lidmate) Ontmoeting


Register 2019-02-17 10:30 2019-02-17 11:30 Africa/Johannesburg Nuwe Vennote (Lidmate) Ontmoeting Ons ontmoet direk na die oggend Feesdiens. Vennootskap sê dat jy nie net belang by die Kerk het nie, maar betrokke is en erken dat jy ‘n bydrae het om tot die kerk te lewer. Ons verwys dus na lidmaatskap as Vennootskap. God het gekies om hierdie wêreld te verander deur Sy Kerk. Dit is duidelik dat God nie ‘n Plan B het nie. Om hierdie rede is Vennootskap met die Kerk so belangrik:  Hand 2:47 sê God het tot die gemeente bygevoeg. Hierdie woord “bygevoeg” beteken letterlik “to set you in place to your advantage”. Doxa Deo, as een van die uitdrukkings van God se Kerk in die Kaap omgewing, begeer om met jou in Vennootskap te tree. 99 Jip De Jager Dr, De Bron, Cape Town, 7530, South Africa [email protected]

Ons ontmoet direk na die oggend Feesdiens.

Vennootskap sê dat jy nie net belang by die Kerk het nie, maar betrokke is en erken dat jy ‘n bydrae het om tot die kerk te lewer. Ons verwys dus na lidmaatskap as Vennootskap. God het gekies om hierdie wêreld te verander deur Sy Kerk. Dit is duidelik dat God nie ‘n Plan B het nie. Om hierdie rede is Vennootskap met die Kerk so belangrik:  Hand 2:47 sê God het tot die gemeente bygevoeg. Hierdie woord “bygevoeg” beteken letterlik “to set you in place to your advantage”. Doxa Deo, as een van die uitdrukkings van God se Kerk in die Kaap omgewing, begeer om met jou in Vennootskap te tree.