All Booked All Booked All Booked 1266 Kampus Launch https://www.doxadeo.org/durbanville/event/kampus-launch/?event_date=2019-02-03&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-02-03

Kampus Launch


Registreer 2019-02-03 00:00 2019-02-03 00:00 Africa/Johannesburg Kampus Launch Establishing God’s reign in 12 cities for Global Impact. In 1996 het die Here Sy droom en spesiale plan direk in die harte van ons leierskap  vir stede geopenbaar. Die Here het  Doxa Deo toevertrou met 'n spesifieke roeping: Om 12 stede te verander na plekke waar God heers! 3 Februarie 2019 plant ons 'n nuwe kampus in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons launch binne die Protea Hotel Durbanville om 09:00 die oggend. Ons nooi jou om hierdie baie spesiale geleentheid by te woon en self te kom beleef wat God se droom vir Durbanville en omgewing is. 99 Jip De Jager Dr, De Bron, Cape Town, 7530, South Africa

Establishing God’s reign in 12 cities for Global Impact.

In 1996 het die Here Sy droom en spesiale plan direk in die harte van ons leierskap  vir stede geopenbaar. Die Here het  Doxa Deo toevertrou met ‘n spesifieke roeping: Om 12 stede te verander na plekke waar God heers!

3 Februarie 2019 plant ons ‘n nuwe kampus in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons launch binne die Protea Hotel Durbanville om 09:00 die oggend. Ons nooi jou om hierdie baie spesiale geleentheid by te woon en self te kom beleef wat God se droom vir Durbanville en omgewing is.