Doxa Deo Brooklyn se Studentebediening is ‘n lewendige gemeenskap van studente met ‘n passie vir God, ‘n liefde vir mense en ‘n missie om ons stad te verander!

Ons studente diens is op Sondae vanaf 19:20.

Ons hou weekliks op Woensdae ons Connect Groups by Doxa Deo Brooklyn vanaf 19:00. Waar ons in groepslewe betrokke raak en tyd spandeer in die Woord, aanbidding en gebed.

Enigeen is welkom! Ons fasiliteer groepe in beide Engels en Afrikaans.

Ons het ook kwartaallikse sosiale en bedieningsgeleenthede. Besoek ons Facebook-bladsy “Doxa Deo Genesis” vir meer inligting.

As jy verdere vrae het, stuur ‘n e-pos aan Morris Asher [email protected] OF Jaené Botha [email protected]