• The Glory of God the Holy Spirit

    Heerlikheid van God Presence Perspective Power   3 Eenheid en water   Prominensie van God die Heilige Gees in Jesus se lewe   Lukas 1:34-35 Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie? En die engel antwoord en sê vir haar: Die

  • Marthinus Steffen 2021 Reeks

    Wat doen ons in onseker tye?   John G Lake se storie… Hy is die vader van die AGS (Apostoliese geloofsending van SA). Hy was genoem die man van genesing. Sy ouers het 8 kinders gehad, maar almal van hulle was op een of ander manier terminal siek gewees Sy

  • NEXT: Integriteit

    Ken jy iemand sonder enige integriteit? Dink oor die implikasies? Spreuke 11:11 Deur die seën van die opregtes kom ‘n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek. Bybelse term vir integriteit is in Grieks ‘alethes’ = eerbaarheid Meester, ons weet dat U waaragtig is en

  • Nagmaal – Jean Symons – 2 Augustus 2020

    Jean deel vanoggend die betekenis van nagmaal met ons. Pesach vier die Groot Uittog uit Egipte, die vryheid van slawerny wat die Israeliete moes verduur. Dit bring die grootste boodskap van hoop vir die volk van Israel. Lukas 22:7-8 – En die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop

  • Mountain Mover – Jean Symons – 5 Julie 2020

    Omdat ek in God se gelykenis geskape is, is ek ook ‘n berg verskuiwer! Wanneer daar ‘n berg voor my staan, is dit belangrik om die regte persepsie te hê van wat die waarheid is. Verlies veroorsaak meestal persepsie probleme. Dit is belangrik om aan myself te bevestig dat dit

  • Mountain Mover – Retief Burger – 26 Julie 2020

    Retief deel vanoggend met ons oor die masiewe berg van depressie en angs wat hom gevange gehou het vir ongeveer 15 jaar, en hoe God hom kom bevry het. Hy gee sy preek die titel “Deur van Hoop”, gebasseer op Hosea 2. Hosea ontvang ‘n opdrag van God om met

  • Mountain Mover – Jean Symons – 19 Julie 2020

    Ons het somtyds die verwagting dat alles in ons lewens voorspoedig en sonder enige krisis tye moet verloop omdat ons kinders van God is. In Johannes waarsku Jesus dat ons wel verdrukking sal beleef…dit is ‘n normale deel van die lewe. Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan

  • Mountain Mover – Jules Asher – 12 July 2020

    Mountain Mover – Jules Asher – 12 July 2020 Ons lewensreis kan in een dag verander. Wanneer ons op reis gaan kan ons van een provinsie na ‘n ander in ‘n enkele dag weersomstandighede beleef wat heeltemal verskil. Ons het gesien hoe ‘n epidemie ons hele lewensreis kom beinvloed en

  • Dissipelskap – Jules Asher – 14 Junie 2020

    Die begrip van Genade Genade: Genade is ‘n geskenk. Daar is ‘n paar kwessies wat jong gelowiges kan kelder; a) die begeerte om nie weer te verval in ou gewoontes nie en b) die realiteit van die begrip omtrent ‘n gratis geskenk, sonder verwagtings. Die eerste gedagte is dat daar

  • Groei – Jean Symons – 7 Junie 2020

    Ons almal wonder soms of ons effektief is in ons uitvoering van ‘die groot opdrag’ soos ons in Mattheus 28:19 lees. Ons almal is dissipels wat ander moet fasiliteer om die eerste stappe te neem om by ‘n verhouding met God uit te kom. Die Evangelie van Jesus begin by