• Week 7 – “Grys areas”

    Beste selleier Ons laaste kuiertjie in ons Unmask preek reeks het gehandel oor grys areas wat daardie kwessies verteenwoordig wat die Bybel nie prontuit en spesifiek adresseer nie maar vir ons wat in verhouding met God staan, die vryheid gee om self die besluit te neem vanuit ons eie oortuigings.

  • Week 6 – “Prejudice”

    Beste selleier Baie van ons sukkel dalk nie met dwaalleringe in ons lewens of ons eie seksualiteit nie maar vooroordeel is iets wat in meeste van ons se lewens tot een of ander mate teenwoordig is. Ons moet konstant waaksaam wees teen die versoeking van ‘n verkeerde gesindheid as dit

  • Week 5 – Seksualiteit

    Beste selleier Seksualiteit is iets wat elke volwasse mens se lewe raak, of jy nou getroud of enkellopend is. Dit is ‘n God-gegewe geskenk wat veronderstel is om genot en vervulling na ons lewens te bring maar dit is ook iets wat baie seer en gebrokenheid kan veroorsaak indien ons

  • Heilige Gees konferensie – Die stem van die Here

    Pro 9:3-6 MSG …., Lady Wisdom goes to town, stands in a prominent place, and invites everyone within sound of her voice: (4) “Are you confused about life, don’t know what’s going on? Come with me, oh come, have dinner with me! (5) I’ve prepared a wonderful spread–fresh-baked bread, roast

  • Week 3 – Dwaalleringe

    Beste selleier Daar is niks wat ‘n mens so bevry soos die absolute waarheid nie (Joh 8:32). Die teendeel is ook natuurlik waar, dat niks ‘n mens so gevangenis neem soos om jou lewe op ‘n leun te rig nie. Daarom loof ons die Here dat Hy ons elkeen groei

  • Week 1 – “Het die Here my dan gelos?”

    Beste selleier In die eerste week van ons nuwe “Unmask” preek reeks, het ons bietjie gesels oor die leun, dat die Here my gelos het of vergeet het van my in tye wanneer deurbrake net nie wil gebeur nie. Ons besef dat so ‘n emosie ons almal op een of

  • Week 4 – God se meegevoel in my tyd van lyding

    Beste selleier Ek vertrou dat jy ‘n lekker naweek gehad het! Ons het hierdie week, as deel van ons “Compassion” preek reeks, bietjie gesels oor God se meegevoel in ons tyd van lyding. Hierdie is so ‘n relevante tema, veral ons al die gebrokenheid en hartseer in mense se lewens

  • Week 3 – “[email protected]

    Beste selleier Ons kuier bietjie oor vaderskap en meer spesifiek ook oor die vraag: “hoe beleef ek God se meegevoel in my huis?” Dit is interressant om te sien dat daar ‘n direkte verband is tussen die verweer in ons samelewing, sosiale en politieke omgewing en die verbrokkelling van ons

  •  Compassion 2 – To Restore

    Col 3:12 MSG So, chosen by God for this new life of love, dress in the wardrobe God picked out for you: compassion, kindness, humility, quiet strength, discipline.   Kol 3:12 AOV Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.  

  • Week 4 – “Dissipel een”

    Beste selleier Jy is welkom om Sondag oggend se preek op Soundcloud (op ons webwerf onder “preke”) te luister en ook gebruik te maak van die verskillende hulpbronne soos die Nuwe Lewe boekie asook die 10-dag dissipelskap riglyn onder “dissipelskap). Ons het die ONE LOVE reeks afgesluit met die vraag: