Ons is dankbaar na die Staatspresident se aankondiging dat ons amper normaal kan funksioneer met ons dienste.

Ons hoef nie registrasies te doen nie. Ons sal mense in die oorloop spasies hanteer indien daar te veel opdaag.
Social distancing is steeds moontlik soos ons fasiliteite ingerig is.

Paasdiens tye is Donderdag aand 19:00 en Vrydag 08:30 en 10:15.
Ons sal ook op Youtube ‘n Paasdiens met nagmaal doen vir mense wat weg is.
Ons moedig ons mense aan om weer ons byeenkomste te prioritiseer.
Praat gerus met ons indien daar ander navrae is.
012 362 1396

Bespreek jou kaartjies