NUUTSTE INLIGTING OOR BROOKLYN BYEENKOMSTE

Sondag
8:30, 10:15, 17:30 & 19:20

Groepe van 250 in die
Ouditorium, Gallery en Saal

Kids bediening is oop.

Ons doen steeds baie moeite met ons aanlyn bediening: youtube.com/DoxaDeoBrooklynKampus

Jy hoef nie meer vooraf te registreer nie.
Almal se temperatuur word geneem.
Kom asb 5 minute vroeër.

Indien jy siek is of kwesbaar voel tov. die virus, vra ons dat jy eerder die diens op die uitsendings op ons Youtube kanaal of op Facebook kyk.

Kinderbediening:

2-6 Jaar is in die Kleuterlokaal

Graad 1 tot 3 is in die Hoeksaal

Graad 4-7 is in die Lounge

Graad 8-12 word uitgenooi na Fusion elke Vrydagaand.

Kontak ons by [email protected] vir enige verdere inligting of skakel ons by 0123621396

Bespreek jou kaartjies