Om jou hart vir die Here te gee is ‘n ongelooflike oomblik in enige mens se lewe. Ons is saam met jou bly dat jy hierdie keuse gemaak het. Die “New Life” bybelstudie help  jou met jou eerste stappe as nuwe gelowige.

ndien jy onlangs tot bekering gekom het of iemand anders deur die proses wil begelei, of vir meer inligting kontak Jules Asher by [email protected]

Indien jy onlangs tot bekering gekom het of iemand anders deur die proses wil begelei, of vir meer inligting kontak Jules Asher by [email protected]

Hou ook ons Kalender dop vir die volgende Alfa kursus.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap