Doxa Deo Kinderhuise skep omgewings vir kinders om te floreer en te groei. Ons fokus is veral by kinders wat kwesbaar, gestremd, mishandel, seksueel mishandel, verlate is en in baie gevalle besmet is met MIV / vigs. Dit is ons droom om ‘n verskil te maak in die lewens van hierdie kinders en om hulle passievol te versorg. Ons het dus verskeie kinderhuise gestig in vennootskap met uMephi, die Welsynsraad van die AFM (Apostoliese Geloofsending) van Suid-Afrika.

Behoeftes

Jy kan op verskie maniere betrokke raak.

  • Maak ‘n donasie
  • Bou verhouding
  • Kinderhuise:

Bramley

Victory Kids

Makhulong

Terugvoer

Ons het R 11 250 ingekryvir ons Kinderhuise.

Kontak Adri Stroebel

[email protected]