Ons hou Kids Games by Laerskool Anton van Wouw vanaf 5-7 Desember. Ons gaan die kinders bedien deur sport, musiek, kreatiewe kunste en klein groepies besprekings.

 

Leiers

Indien jy deel van die span wil wees, kontak gerus vir Luan.

Kontak Luan Els

[email protected]