All Booked All Booked All Booked 4178 RE Worship Night – Doxa Deo Brooklyn https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/worship-night-doxa-deo-brooklyn/?event_date=2019-07-18&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-07-18

RE Worship Night – Doxa Deo Brooklyn


Registreer 2019-07-18 19:00 2019-07-18 21:00 Africa/Johannesburg RE Worship Night – Doxa Deo Brooklyn

Ons reageer in AANBIDDING op die enigste ware GOD! Kom join die hele Doxa Deo, met ons eerste stadswye RE-SPONSE WORSHIP NIGHT by Brooklyn Kampus. Dit gaan `n aand wees wat jou lewe verander vir ewig! REVELATION ENTERPRISES is Doxa Deo se Aanbiddings en Kunste beweging. Ons launch op 8 Okt ons eerste volledige album in 10 jaar. Vir meer inligting epos gerus, [email protected]

Ons reageer in AANBIDDING op die enigste ware GOD! Kom join die hele Doxa Deo, met ons eerste stadswye RE-SPONSE WORSHIP NIGHT by Brooklyn Kampus.

Dit gaan `n aand wees wat jou lewe verander vir ewig! REVELATION ENTERPRISES is Doxa Deo se Aanbiddings en Kunste beweging. Ons launch op 8 Okt ons eerste volledige album in 10 jaar.

Vir meer inligting epos gerus, [email protected]