All Booked All Booked All Booked 4017 Wild at Heart https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/wild-at-heart/?event_date=2019-05-16&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-05-16

Wild at Heart


Registreer 2019-05-16 18:45 2019-05-16 00:00 Africa/Johannesburg Wild at Heart

‘n 3 Weke dissipelskap proses waar manne  voorgestel word aan hul ware identiteit as man. Die volgende temas word deurlopend aangespreek: Wat definieer jou as man? Wat maak jou lewendig voel? Besef jy dat jy reeds alles het om volkome man te wees? Datum: Dinsdae aande van 30 April tot 14 Mei vanaf 18:45 – 21:15 Sluit af op Saterdag 18 Mei om 07:00 – 15:00. (Venue sal nog vasgemaak word) Plek:  Hoeksaal Koste: R150 per persoon,  sluit handleiding in. Kontak persoon:  Ester de Koker Jou registrasie vir die kursus sal slegs gefinaliseer word sodra ek bewys van betaling ontvang het.  Stuur asb jou bewys van betaling aan Ester de Koker by: [email protected]  Vir enige verdere navrae kontak die kantoor by: 012 362 1396.

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]

‘n 3 Weke dissipelskap proses waar manne  voorgestel word aan hul ware identiteit as man.

Die volgende temas word deurlopend aangespreek:

  • Wat definieer jou as man?
  • Wat maak jou lewendig voel?
  • Besef jy dat jy reeds alles het om volkome man te wees?

Datum: Dinsdae aande van 30 April tot 14 Mei vanaf 18:45 – 21:15
Sluit af op Saterdag 18 Mei om 07:00 – 15:00. (Venue sal nog vasgemaak word)

Plek:  Hoeksaal

Koste: R150 per persoon,  sluit handleiding in.

Kontak persoon:  Ester de Koker

Jou registrasie vir die kursus sal slegs gefinaliseer word sodra ek bewys van betaling ontvang het.  Stuur asb jou bewys van betaling aan Ester de Koker by: [email protected]  Vir enige verdere navrae kontak die kantoor by: 012 362 1396.