All Booked All Booked All Booked 4513 Wild at Heart https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/wild-at-heart-2/?event_date=2019-10-14&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-14

Wild at Heart


Registreer 2019-10-14 18:45 2019-10-14 21:00 Africa/Johannesburg Wild at Heart

Manne kom wees deel van: ‘n 4 Weke dissipelskap proses waar manne  voorgestel word aan hul ware identiteit as man. Die volgende temas word deurlopend aangespreek: Wat definieer jou as man? Wat maak jou lewendig voel? Besef jy dat jy reeds alles het om volkome man te wees? Datum: Maandae aande van 14 Oktober tot 4 November vanaf 18:45 – 21:00 Plek:  Jeuglokaal Koste: R190 per persoon,  sluit handleiding in. Kontak persoon:  Ester de Koker Jou registrasie vir die kursus sal slegs gefinaliseer word sodra ek bewys van betaling ontvang het.  Stuur asb jou bewys van betaling aan Ester de Koker by: [email protected]  Vir enige verdere navrae kontak die kantoor by: 012 362 1396. Bankbesonderhede Rekening naam:              Doxa Deo Brooklyn Kampus Bank:                                ABSA Rekening nommer:         407 405 7952 Takkode:                          632 005 – Hatfield Verwysing:                      Wild_ met naam en van 

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]

Manne kom wees deel van:
‘n 4 Weke dissipelskap proses waar manne  voorgestel word aan hul ware identiteit as man.
Die volgende temas word deurlopend aangespreek:

  • Wat definieer jou as man?
  • Wat maak jou lewendig voel?
  • Besef jy dat jy reeds alles het om volkome man te wees?

Datum: Maandae aande van 14 Oktober tot 4 November vanaf 18:45 – 21:00
Plek:  Jeuglokaal
Koste: R190 per persoon,  sluit handleiding in.
Kontak persoon:  Ester de Koker

Jou registrasie vir die kursus sal slegs gefinaliseer word sodra ek bewys van betaling ontvang het.  Stuur asb jou bewys van betaling aan Ester de Koker by: [email protected]  Vir enige verdere navrae kontak die kantoor by: 012 362 1396.
Bankbesonderhede
Rekening naam:              Doxa Deo Brooklyn Kampus

Bank:                                ABSA

Rekening nommer:         407 405 7952

Takkode:                          632 005 – Hatfield

Verwysing:                      Wild_ met naam en van