All Booked All Booked All Booked 3938 “Vintage Love” Vroue Bybelstudie https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/vintage-love-vroue-bybelstudie/?event_date=2019-05-16&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-05-16

“Vintage Love” Vroue Bybelstudie


2019-05-16 09:00 2019-05-16 21:00 Africa/Johannesburg “Vintage Love” Vroue Bybelstudie

Vintage Love is ‘n reis deur die boek van Hooglied. Geen mens verstaan wat maak hierdie boek in die heilige bladsye van ‘n Bybel nie! Die ou kerkvaders het van die vroegste tye hierdie boek gesien as ‘n metafoor om die volwasse liefde tussen Christus en sy bruid, die kerk of die individuele gelowige te beskryf. God is die outeur van liefde. Hy weet nie net van liefde nie, Hy is liefde. Ware liefde is nie net een of ander ‘fuzzy’ gevoel nie. Een skrywer stel dit so: ‘Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage.’ Nes ‘n verliefde paartjie groei elke gelowige deur die aanvanklike opwinding of varsheid van ‘n verhouding tot iets wat ryp en betekenisvol is. Daar bestaan nie meer twee onafhanklike siele nie, maar daar is ‘n eenheid, ‘n vennootskap wat deur die jare gegroei het. Die oortuiging en sekerheid van daardie liefde maak ons braaf. Kom ontdek die vele fasette van Christus se liefde in elke seisoen van jou lewe! Bianca Steffen is die skrywer van Vintage Love en kuier vir die volgende 6 weke saam ons rondom die Woord, intieme bedieningsoomblikke, kreatiewe uitdrukkings en goeie koffie! Wanneer: 23 April – 28 Mei 2019 (6 weke) Die ogend bybelstudie is 8:45 of die aand begin 18:45. Registreer vir die Oggend: https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/teb2qwqm Registreer vir die Aand: https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/qihw3g8y

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]

Vintage Love is ‘n reis deur die boek van Hooglied. Geen mens verstaan wat maak hierdie boek in die heilige bladsye van ‘n Bybel nie! Die ou kerkvaders het van die vroegste tye hierdie boek gesien as ‘n metafoor om die volwasse liefde tussen Christus en sy bruid, die kerk of die individuele gelowige te beskryf.

God is die outeur van liefde. Hy weet nie net van liefde nie, Hy is liefde. Ware liefde is nie net een of ander ‘fuzzy’ gevoel nie. Een skrywer stel dit so: ‘Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage.’

Nes ‘n verliefde paartjie groei elke gelowige deur die aanvanklike opwinding of varsheid van ‘n verhouding tot iets wat ryp en betekenisvol is. Daar bestaan nie meer twee onafhanklike siele nie, maar daar is ‘n eenheid, ‘n vennootskap wat deur die jare gegroei het. Die oortuiging en sekerheid van daardie liefde maak ons braaf.

Kom ontdek die vele fasette van Christus se liefde in elke seisoen van jou lewe!

Bianca Steffen is die skrywer van Vintage Love en kuier vir die volgende 6 weke saam ons rondom die Woord, intieme bedieningsoomblikke, kreatiewe uitdrukkings en goeie koffie!

Wanneer: 23 April – 28 Mei 2019 (6 weke) Die ogend bybelstudie is 8:45 of die aand begin 18:45.

Registreer vir die Oggend: https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/teb2qwqm

Registreer vir die Aand: https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/qihw3g8y