All Booked All Booked All Booked 3712 Radiance https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/radiance-2/?event_date=2019-03-13&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-03-13

Radiance


Registreer 2019-03-13 18:30 2019-03-13 18:30 Africa/Johannesburg Radiance

Wat is Radiance? Dit  is ‘n unieke kursus vir studente vroue en jong volwasse vroue.  Ons bespreek onder andere identiteit, roeping,  verhoudings en nog vele meer. Hoe werk dit? Ons kom Maandagaande om 19h00 tot 21h00 by Doxa Deo Brooklyn bymekaar waar ons spesifieke temas hanteer en lekker in kleingroepe funksioneer om die jaar saam met mekaar ‘n pad stap. Ons begin Maandag 11 Februarie 2019 en het elke Maandagaand gedurende die kwartaal Radiance, behalwe in skoolvakansies. Ons eindig in September met ‘n groot afsluitingsfunksie. Hoeveel kos dit? Kostes beloop R850 per persoon en sluit alle lesingmateriale, alle bymekaarkomste en funksies in.  Betaling kan op 2 maniere geskied: Eenmalige R850 Deposito van R250 en dan 5 x R120 maandelikse betalings wat by wyse van debietorder gebeur. Kontak? Jy kan Nadia kontak vir meer info by [email protected]

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]

Wat is Radiance?
Dit  is ‘n unieke kursus vir studente vroue en jong volwasse vroue.  Ons bespreek onder andere identiteit, roeping,  verhoudings en nog vele meer.

Hoe werk dit?
Ons kom Maandagaande om 19h00 tot 21h00 by Doxa Deo Brooklyn bymekaar waar ons spesifieke temas hanteer en lekker in kleingroepe funksioneer om die jaar saam met mekaar ‘n pad stap.

Ons begin Maandag 11 Februarie 2019 en het elke Maandagaand gedurende die kwartaal Radiance, behalwe in skoolvakansies. Ons eindig in September met ‘n groot afsluitingsfunksie.

Hoeveel kos dit?
Kostes beloop R850 per persoon en sluit alle lesingmateriale, alle bymekaarkomste en funksies in.  Betaling kan op 2 maniere geskied:

  • Eenmalige R850
  • Deposito van R250 en dan 5 x R120 maandelikse betalings wat by wyse van debietorder gebeur.

Kontak?
Jy kan Nadia kontak vir meer info by [email protected]