All Booked All Booked All Booked 4467 Preparation for parenting https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/preparation-for-parenting-8/?event_date=2019-10-08&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-08

Preparation for parenting


Registreer 2019-10-08 18:30 2019-10-08 21:00 Africa/Johannesburg Preparation for parenting

Preparation for Parenting” is ’n kursus wat nuwe ouers toerus om die eerste 5 maande van hulle nuwe bondeltjie te oorleef met gerustheid, bevoegdheid en vreugde. “Preparation for Parenting” hanteer begrippe soos: Hoe sien God die gesin Hoe beskerm en versterk nuwe ouers hul huwelik Voeding Slaap Roetines Ontwikkelingsmylpale Moontlike probleemareas (koliek, NICU, meerlinge ens) Die kursus gee praktiese riglyne en help ook om realistiese verwagtinge te skep. Dit is ’n 5 weke kursus, in DVD formaat, wat deur ’n ouerpaar wat al deur die proses is gefasiliteer word. Dit word in ’n kleingroep-opset by die fasiliteerders se huis aangebied.

Groenkloof, Pretoria, 0027, South Africa [email protected]

Preparation for Parenting” is ’n kursus wat nuwe ouers toerus om die eerste 5 maande van hulle nuwe bondeltjie te oorleef met gerustheid, bevoegdheid en vreugde.

“Preparation for Parenting” hanteer begrippe soos:

  • Hoe sien God die
  • gesin
  • Hoe beskerm en versterk
  • nuwe ouers hul huwelik
  • Voeding
  • Slaap
  • Roetines
  • Ontwikkelingsmylpale
  • Moontlike probleemareas
  • (koliek, NICU, meerlinge ens)

Die kursus gee praktiese riglyne en help ook om realistiese verwagtinge te skep.

Dit is ’n 5 weke kursus, in DVD formaat, wat deur ’n ouerpaar wat al deur die proses is gefasiliteer word.

Dit word in ’n kleingroep-opset by die fasiliteerders se huis aangebied.