All Booked All Booked All Booked 4273 Hersteldinamika https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/hersteldinamika-4/?event_date=2019-09-12&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-09-12

Hersteldinamika

Registreer 2019-09-12 18:30 2019-09-12 20:30 Africa/Johannesburg Hersteldinamika

Wanneer ons storms van die lewe soos ‘n gebroke verhouding, egskeiding of trauma ervaar, het ons soms toepaslike ondersteuning nodig om emosionele seer te verwerk of net weer perspektief te kry.  Die Hersteldinamika kursus is spesiaal saamgestel om persone wat ‘n gebroke verhouding of egskeiding ervaar het die geleentheid te gee om uit hulle ervarings te kan leer en ‘n beter persoon te word. Elkeen in die groep word uitgedaag en ondersteun om uit te vind waar hulle aanpassings kan maak om nuwe uitdagende omstandighede beter te kan hanteer.

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]