All Booked All Booked All Booked 3750 Herstel https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/herstel-2/?event_date=2019-03-13&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-03-13

Herstel


Registreer 2019-03-13 18:30 2019-03-13 18:30 Africa/Johannesburg Herstel

HERSTEL “Life Centre” Herstel kursus 11 Februarie – 18 Maart 2019 God se hart is dat ons voluit lewe. 2 Korintiërs 4:8 maak dit duidelik dat die lewe ons soms hard tref, maar dat ons alles kan oorwin deur Christus wie ons die krag gee. Ons Herstel Kursus van die Life Centre skop af op 11 Februarie en fokus op gebroke verhoudings, egskeiding, identiteit, trauma en vele meer om jou die toerusting en ondersteuning te gee om jouself in Christus te vind. Maandae 11 Februarie tot 18 Maart 2019 om 18h30. Koste beloop R250 per persoon en sluit handleidings in. Kontak Charlene by 012 362 1396 vir meer info of stuur ‘n epos na: [email protected]

[email protected]

HERSTEL
“Life Centre” Herstel kursus

11 Februarie – 18 Maart 2019

God se hart is dat ons voluit lewe. 2 Korintiërs 4:8 maak dit duidelik dat die lewe ons soms hard tref, maar dat ons alles kan oorwin deur Christus wie ons die krag gee. Ons Herstel Kursus van die Life Centre skop af op 11 Februarie en fokus op gebroke verhoudings, egskeiding, identiteit, trauma en vele meer om jou die toerusting en ondersteuning te gee om jouself in Christus te vind.

Maandae 11 Februarie tot 18 Maart 2019 om 18h30.
Koste beloop R250 per persoon en sluit handleidings in.

Kontak Charlene by 012 362 1396 vir meer info of stuur ‘n epos na: [email protected]