All Booked All Booked All Booked 4515 Facing Your Giants -Trauma https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/facing-your-giants-trauma/?event_date=2019-10-14&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-14

Facing Your Giants -Trauma


Registreer 2019-10-14 19:00 2019-10-14 21:00 Africa/Johannesburg Facing Your Giants -Trauma

Ons volgende Facing Your Giants vind plaas op 14 Oktober 2019. Die onderwerp waaroor ons gaan gesels is “trauma”. Johan F le Roux is ‘n Kliniese Sielkundige in die Departement van Gesondheid van die Universiteit van Vrystaat. Hy spesialiseer in Kinder Sielkunde, Alzheimers en Neurosielkunde. Hy het 10 Nasionale en Internasionale publikasies. Johan het ‘n passie vir onderrig en Sielkunde.  Ons nooi jou uit na hierdie spesiale geleentheid waar ons prakties gaan kyk hoe om trauma in jou lewe te hanteer en oorkom. 

112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0181, South Africa [email protected]
Ons volgende Facing Your Giants vind plaas op
14 Oktober 2019. Die onderwerp waaroor ons gaan gesels is “trauma”.
Johan F le Roux is ‘n Kliniese Sielkundige in die Departement van Gesondheid van die Universiteit van Vrystaat. Hy spesialiseer in Kinder Sielkunde, Alzheimers en Neurosielkunde. Hy het 10 Nasionale en Internasionale publikasies. Johan het ‘n passie vir onderrig en Sielkunde. 
Ons nooi jou uit na hierdie spesiale geleentheid waar ons prakties gaan kyk hoe om trauma in jou lewe te hanteer en oorkom.