All Booked All Booked All Booked 4168 Nuwe Gelowiges https://www.doxadeo.org/brooklyn/event/alpha/?event_date=2019-07-15&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-07-15

Nuwe Gelowiges


Registreer 2019-07-15 19:00 2019-07-15 19:00 Africa/Johannesburg Nuwe Gelowiges

Die grootste besluit wat jy in jou lewe kan maak, is die een om Jesus Christus te volg. As jy so besluit onlangs geneem het, is ons saam met jou opgewonde oor die nuwe pad saam met die Here. Ons stap graag saam met jou die eerste stappies van ‘n verhouding met God.  Kom kuier asb saam met ons! Datum: 15 Julie – 2 September 2019 Tyd: 19:00 Plek: # Sal bevestig word Koste: Gratis Vir verdere inligting kontak Ester de Koker by: 012 111-9720 of epos na: [email protected]

[email protected]

Die grootste besluit wat jy in jou lewe kan maak, is die een om Jesus Christus te volg. As jy so besluit onlangs geneem het, is ons saam met jou opgewonde oor die nuwe pad saam met die Here. Ons stap graag saam met jou die eerste stappies van ‘n verhouding met God.  Kom kuier asb saam met ons!

Datum:
15 Julie – 2 September 2019

Tyd:
19:00

Plek:
# Sal bevestig word

Koste:
Gratis

Vir verdere inligting kontak Ester de Koker by: 012 111-9720 of epos na: [email protected]