Ons bied geleenthede vir mense wat verkies om meer by lokale projekte betrokke wil raak indien die groot fondse van die staat 'n bietjie ver voel.

Ons Brooklyn “Life Centre” fonds help mense in ons gemeente en die normale bankrekening is geskik daarvoor. Doxa Deo Brooklyn, ABSA Hatfield, Rek nr : 4074057952, Merk “Life Centre”.

NPO as jy belasting voordele vir jou donasie soek: ROCC (Reach Out City Changers) wat 18a status indien jy dit verlang.

AFM of SA, ABSA 1400142870, Classic Business Account, Tak 632005, Swift no ABSAZAJJ. Merk betaling Brooklyn.

Ons sien regtig die impak van die projek as die behoeftige mense in Brooklyn Kampus die kos kom afhaal. Koop gerus hierdie lysie produkte en registreer op https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/zbt5ww4w om jou permit te kry om dit by ons kantoor te kom aflaai.  Gee R800 en ons sal dit gaan aankoop namens jou.

Kontak Luan Els: mailto:[email protected]

COVID_19KosProjek6-01

Ons wil ‘n pakkie basiese klere en behoeftes aanmekaar sit vir mense wat op straat is. Ons versprei dit deur “Tshwane Homeless Forum” en deur ons kontakte by die Universiteit van Pretoria.

Registreer jou pakkie op hierdie skakel: https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/42mb24b0 en ons gee jou ‘n permit om dit te kom aflaai by die kantoor.

Kontak Jaene Botha: [email protected]

ROCC

“Babybox” reik uit na 40 babatjies onder twee wie se mamma’s geen geld het vir basiese behoeftes nie. Doeke, melk formule, baba-kos, baba-produkte en winterklere. Gebruik hierdie skakel https://doxadeobb.churchsuite.co.uk/events/bbl2vckh om details te ontvang.

Kontak Sune Sutton:[email protected]

Baby Box generic-01

Ons koop droë kospakkies teen R2.50 elk by “Judea Harvest” en versprei dit deur ons kerk netwerk in Soshanguwe. Merk net die betaling vir Soshanguwe en ons sal dit net daarvoor aanwend.https://www.doxadeo.org/brooklyn/gee/

Kontak Trechia Arlow:  [email protected] 

help

Kyk na hierdie opsomming van aksieplanne met jou persoonlike finansies as jy inkomste verlies beleef. https://www.doxadeo.org/wp-content/uploads/sites/2/2020/05/Coping-Financially-Brooklyn.pdf

Kontak asb [email protected] as jy nuwe werkgeleentheid soek.

josh-appel-NeTPASr-bmQ-unsplash

Ons het mense in ons sake-bediening wat graag met jou ‘n “coaching” sessie wil insit. Hier is ‘n skakel vir aksieplanne vir besighede https://www.doxadeo.org/wp-content/uploads/sites/2/2020/04/SNG-GT-Relief-Measures-Guide-20042023-v4-South-Africa.pdf

Epos [email protected] 

Screen Shot 2020-04-16 at 18.02.08