Die Brooklyn en Sunnyside polisiekantore bedien al baie jare ons gemeenskap. Ons wil graag  inisiatief neem om die personeel by die stasies te bedien met opgradering van die stasie asook, aanmoediging, motivering, en gebed.

Benodighede

Ons wil graag ons polisiestasie in Brooklyn se personeel waardeer vir hulle bydrae tot die gemeenskap indien jy wil betrokke raak kontak Trechia Arlow.

 

 

 

Kontak Trechia Arlow

[email protected]