By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener watdeur ons deure kom, ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Sondag by Fusion gebeur.  Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer…  Deur persoonlike mentorskap, stap ons ‘n pad saam met elke tiener om hulle te begelei in hul persoonlike verhouding met God en hul medemens.

Bymekaarkom-tye

By Fusion word tieners nie net bedien nie.  Ons skep ook geleenthede vir tieners om hulle passies en talente te kom uitleef deur ander te bedien.

Om betrokke te raak by ons tienerbediening, kontak gerus vir Lucius Botha by [email protected]

7 dae terug

Brooklyn Fusion

Sometimes we feel like we are broken in a broken world - not knowing what road to take, yet knowing Who to turn to.... Feeling broken makes it difficult to love ourselves and others!

Sunday we unravel the truth about Wholeness through the eyes of the world and its truth through the eyes of God❤️

#doxadeobrooklynkampus
#DoxaDeo
#doxadeofusion
#fusionbrooklyn
#fusioncityyouth
#Teenministry
#godspurpose
#godstruth
#youarefree
#godspeople
#godisamazing
#youareawesomereadingthis
#wholeness
#brokenness
... Sien MeerSien Minder

Beskou op Facebook
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap