Tieners (Gr. 8 – 12) beweeg Sondae na die lof & aanbidding uit na ’n lokaal waar hulle bedien en toegerus word as “city changers”.  Ons is bevoorreg om skolewerkers te he wat hulle daarop toespits om tieners te bedien.

Doxa Deo Port Elizabeth het op Dinsdagaande ‘n stad Fusion byeenkoms.  Dit vind plaas by ons Brymore fasiliteit gelee te 26 Benmore Straat, Brymore.  Hierdie geleentheid vind plaas vanaf 19h00 tot 20h45.

Doxa Deo Artuo het ook op Vrydagaande n Fusion byeenkoms wat plaas vind by ons Artuo Kampus (Glen Str, 16. Richmond Hill) 18:00

Kontak gerus vir Dewald Roos vir meer info:  076 020 1736.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap