Ons diens by Artuo fokus op unieke en relevante onderwerpe wat betrekking het tot die studentelewe, geestelikke uitdagings en ook hoe om Jesus prakties uit te leef tussen jou vriende.

Selgroepe

Daar is n hele paar selgroepe (ouens, meisies of gemeng) waar jy kan inskakel en verder jou verhouding met die Here kan verdiep, asook om vriende te leer ken wat die pad saam met jou stap.

Kontak Dawie by [email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap