Daar is baie situasies in die lewe wat die wind uit ons seile slaan. Die Life Centre bied gespesialiseerde en gefokusde areas van bediening vir die van ons wat deur moeilike tye gaan. Ons begeerte is om te sien dat elke mens weer voluit sal lewe en in kwaliteit verhouding met God en jou naaste sal leef.
Ons bied die volgende dienste aan
Ek Wil Voluit Lewe
Ek Het Berading Nodig
Ons het opgeleide beraders wat jou kan ondersteun en begelei deur jou moeilike tye.
Ek Gaan Deur ‘n Moeilike Tyd
As jy deur ‘n moeilike tyd gaan, wil ons Bemoedigers jou graag ondersteun. Ons sal jou spoedig kontak en die nodige ondersteuning bied om jou deur die moeilike tyd te help.
Soulcare
Die Soulcare bediening is daarop gemik om by die wortel uit te kom van dit wat jou dalk kan verhinder om in ‘n intieme verhouding met die Vader, Seun en Heilige Gees te leef. Soulcare is nie ‘n beradingsessie nie, maar ‘n tyd van begeleide interaksie met die Vader, Seun en Heilige Gees ter wille van heelheid en vryheid.
Met
Ons