Die Young Adults vorm deel van die groter Doxa Deo Artuo.

Ons glo dat God al die Young Adults van die stad wil bereik. Sodoende sal ons sien hoe God se koninkryk gevestig word in die stad. Die leiers speel ‘n belangrike rol om die Young Adults te help om City Changers te wees. Hulle funksie is meestal gefokus op dissipelskap en die reёl van byeenkomste waar community-bou die fokus is.

Kontak vir Dawie Brits by [email protected] om deel te raak van ’n Jong Volwasse Lifegroup.

Groepe

Op Woensdagaande kom die Young Adults bymekaar in ‘n “Life Group” waar ons fokus is om saam te groei in ons verhouding met God en met mekaar. Dit is ook ‘n plek waar almal mekaar beter leer ken en so die pad van geloof saam aanpak.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap